Die groeipotensiaal van Hibiscus cannabinus op steenkooloor skot in Suid-Afrika

The cultivation potential of Hibiscus cannabinus on coal tailings in South Africa

Authors

  • CWEC Boshoff Noordwes-Universiteit
  • JM Berner Noordwes-Universiteit

DOI:

https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4117

Abstract

Steenkooloorskot is ’n algemene resultaat van die steenkoolmynbou-industrie in Suid-Afrika wat jaarliks uitbrei. Tans beskik Suid- Afrika oor meer as 1 biljoen ton geakkumuleerde steenkooloorskot (spesifi ek fyn steenkool). Addisioneel, neem dit jaarliks toe met meer as 60 miljoen ton. Hierdie toename veroorsaak ’n probleem vir toekomstige mynrehabilitasie (Daniels et al., 1996). Dus is alternatiewe strategieë vir rehabilitasie noodsaaklik, wat ook die nodigheid vir werkskepping in ag neem.

Author Biographies

CWEC Boshoff, Noordwes-Universiteit

Eenheid van Omgewingswetenskappe en -Bestuur, Noord-Wes Universiteit, Suid-Afrika

JM Berner, Noordwes-Universiteit

Eenheid van Omgewingswetenskappe en -Bestuur, Noord-Wes Universiteit, Suid-Afrika

Downloads

Published

2026-02-12

Issue

Section

Referaatopsommings