Numeriese simulasie van bloedvloei deur slagare met stenoses
Numerical simulation of blood fl ow through stenosed arteries
DOI:
https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4119Abstract
Kardiovaskulêre siektes is die grootste oorsaak van sterftes wêreldwyd. Een van die hoofoorsake hiervan is die vernouing van slagare as gevolg van die opbou van plaak op die wande van die slagare, wat veroorsaak dat bloedvloei verhinder word. Dit staan bekend as ‘n stenose. Die plaak kan onstabiel word, oopbars en ‘n bloedklont vorm. Die obstruksie wat deur die bloedklont veroorsaak word kan aanleiding tot ‘n hartaanval of ‘n beroerte gee.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2026 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.