Herkouerrebelle: Uitdaging van die lineêre verhouding tussen morfofi siologiese eienskappe en dieetnisse

Ruminant rebels: Challenging the linear relationship between morphophysiological traits and diet niches

Authors

  • C Lewis Universiteit van die Vrystaat
  • D Codron Universiteit van die Vrystaat

DOI:

https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4123

Abstract

Herkouers, bestaande uit grasvreters, blaarvreters en gemengde voeders, het aansienlik tot die ontwikkeling van hipoteses rakende vorm-funksie verwantskappe bygedra. Grasvreters vertoon dikwels eienskappe soos hoë hipsodontie om tandverwerende diëte te hanteer, terwyl blaarvreters eienskappe toon wat meer geskik is vir selektiewe voeding op blare en sagte plantegroei. Gemengde voeders het buigsame dieetgewoontes en verskuif seisoenaal tussen voedselbronne.

Author Biographies

C Lewis, Universiteit van die Vrystaat

Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

D Codron , Universiteit van die Vrystaat

Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Downloads

Published

2026-02-12

Issue

Section

Referaatopsommings