Verbetering van koste-effektiewe SrB6O10:Sm2+-fosformateriale vir die gebruik in sonsspektrumomskakeling en lumiserende sonkonsentreerders

Enhancing cost-effective SrB6O10:Sm2+ phosphors for solar cell spectral matching and luminescent solar concentrators

Authors

  • GJ Odendaal Universiteit van die Vrystaat
  • LJB Erasmus Universiteit van die Vrystaat
  • RK Kroon Universiteit van die Vrystaat
  • HC Swart Universiteit van die Vrystaat

DOI:

https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4124

Abstract

Onlangse navorsing oor sonenergie het die potensiaal van strontium-boraat-materiale gedoteer met divalente samarium (Sm2+) as 'n belowende kandidaat vir gebruik in die toepassingsgebied van lumineserende-sonkonsentreerders (LSKs) beklemtoon. Hierdie fosformateriaal se fotolumineserende eienskappe toon 'n merkwaardige omskakelingseffektiwiteit, stem goed ooreen met die maksimum spektrale reaksie van sonselle en hou groot potensiaal in om die effektiwiteit van LSKs te verbeter deur sonstraling na langer golflengtes om te skakel. Hierdie studie ondersoek potensiële strategieë om die reduksie van trivalente samarium (Sm3+) na Sm2+ te fasiliteer en die luminesensie-effektiwiteit van Sm2+-ione binne die strontium-heksaboraat-gasheerstruktuur te verbeter.

Author Biographies

GJ Odendaal, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

LJB Erasmus, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

RK Kroon, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

HC Swart, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Downloads

Published

2026-02-12

Issue

Section

Referaatopsommings