Outomatiese assessering van eerstejaar HTML- en CSS- werkopdragte
Automatic assessment of first-year HTML and CSS assignments
DOI:
https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4125Abstract
Dosente ervaar uitdagings om koderingswerkopdragte vinnig en akkuraat na te sien weens ‘n skerp toename in studentinskrywings. Hierdie studie ondersoek die gebruik van kunsmatige intelligensie, spesifiek groot taalmodelle, vir die outomatiese nasien van HTML- en CSS-werkopdragte onder eerstejaarstudente. Die navorsing bestaan uit twee fases, naamlik eerstens die ontwikkeling van ‘n outomatiese nasienstelsel, en tweedens die evaluering van groot taalmodelle.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2026 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.