Uiterste resultate vir twee grafiekindekse
Extremal results for two graph indices
DOI:
https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4127Abstract
‘n Topologiese grafiekindeks is ‘n wiskundige formule wat toegepas kan word op enige grafiek wat verbindings tussen atome van ‘n molekule of kristal voorstel. Sommige van die eerste topologiese indekse, ook genoem molekulêre beskrywings, is gedefinieer en gebruik deur chemici om die aard van molekulêre vertakkings te bepaal en te karakteriseer. Dié indekse is onder andere in organiese chemie gebruik om verskeie eienskappe soos kookpunte of molekulêre volumes te voorspel. Tans is daar vele meer topologiese grafiekindekse, waarvan sommige toepassings in wiskundige chemie het.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2026 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.