Effektiwiteit verifikasie van nie-liniêre Bewys-van-Werk blokskakel konsensusalgoritmes

Verifying the efficiency of nonlinear probability of success Proof-of-Work blockchain consensus algorithms

Authors

  • JDP Bothma Universiteit van die Vrystaat
  • W Nel Universiteit van die Vrystaat
  • RC Fouché Universiteit van die Vrystaat

DOI:

https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4134

Abstract

Die gebruik van blokskakelstelsels groei geweldig en daar word verwag dat wêreldwye besteding aan blokskakelstelsels byna R330 biljoen gaan bereik met blokskakelstelsels wat moontlik 10 tot 20% van die globale ekonomiese infrastruktuur teen 2030 gaan beheer (Yirrell, 2024). Hierdie navorsing het ten doel om by te dra tot die veld wat gemoeid is met die verbetering van konsensusalgoritmes in blokskakelstelsels, met die spesifieke fokus op kriptogeldeenhede waarvan Bitcoin die oudste en steeds die gewildste is met ’n markkapitalisasie van R20 triljoen (Forbes Advisor, 2024).

Author Biographies

JDP Bothma, Universiteit van die Vrystaat

Departement Rekenaarwetenskap en Informatika, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

W Nel, Universiteit van die Vrystaat

Departement Rekenaarwetenskap en Informatika, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

RC Fouché, Universiteit van die Vrystaat

Departement Rekenaarwetenskap en Informatika, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Downloads

Published

2026-02-12

Issue

Section

Referaatopsommings