Ontwikkeling van ’n intelligente dinamiese ontlaaibeheermeganisme om battery wanbalans te verbeter

Development of an intelligent dynamic discharge controller to address battery imbalance

Authors

  • A Townsend Noordwes-Universiteit
  • R Gouws Noordwes-Universiteit

DOI:

https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4135

Abstract

Die toenemende druk om koolstofgebruik en die vrystelling van kweekhuisgasse te beperk, gaan gepaard met merkbare groei in die belangstelling om elektries-aangedrewe voertuie te gebruik. Die verwagting is egter dat elekties-aangedrewe voertuie dieselfde, of beter, verrigting gee as die ekwivalente binnebrandenjins, saam met die vermindering van koolstofuitlaatgasse en ander newe-effekte op die omgewing.

Author Biographies

A Townsend, Noordwes-Universiteit

Skool vir Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

R Gouws, Noordwes-Universiteit

Skool vir Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

Downloads

Published

2026-02-12

Issue

Section

Referaatopsommings