Formulering van kosmeseutiese produkte met die gebruik van aminosuurgebasseerde surfaktante vir verbeterde produkwerking
Formulation of cosmeceutical products using amino–acid–based surfactants for enhanced product performance
DOI:
https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4136Abstract
In moderne tye het velversorging en -beskerming teen die son se ultravioletstrale (UV-strale) noodsaaklike aspekte van mense se daaglikse roetine geword. Sonskade is ’n universiële bedreiging wat nie vermy kan word nie. Dus is die beskerming teen UV-strale noodsaaklik om voortydse veroudering, hiperpigmentasie, sonbrand en velkanker te beveg.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2026 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.