Hulpbronbenuttingspatrone van groot soogdierherbivore in klein reservate
Dietary utilisation patterns of large mammalian herbivores in small reserves
DOI:
https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4137Abstract
Alle spesies kompeteer om beperkte hulpbronne. Hulle vermoë om hierdie hulpbronne te deel, is vir hul samebestaan noodsaaklik; anders kan uitsterwing onvermydelik wees. Tans word wildbevolkings tot toenemend kleiner habitats ingeperk, wat nie net ‘n afname in hulpbrondiversiteit veroorsaak nie, maar ook die algehele beskikbaarheid daarvan aansienlik verminder.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2026 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.