Om ’n beeld van die resonante effek rondom Sgr A* te skep

Towards creating an image of the resonant effect around Sgr A*

Authors

  • C van der Walt Universiteit van die Vrystaat
  • J Brink Universiteit van die Vrystaat

DOI:

https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4138

Abstract

Hierdie navorsing handel oor beelde van gravitasiekolke. In 2019 het die Event Horizon Teleskoop (EHT) die eerste gesintetiseerde beelde van ’n gravitasiekolk (M87*) gepubliseer. In 2022 het hulle beelde en eienskappe van Sgr A*, die gravitasiekolk in die Melkweg, gepubliseer (Akiyama et al., 2022). Soortgelyke eienskappe van Sgr A* is deur Brink et al. (2022) gevind deur te kyk na die resonante effekte rondom die gravitasiekolk.

Author Biographies

C van der Walt, Universiteit van die Vrystaat

Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

J Brink, Universiteit van die Vrystaat

Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Downloads

Published

2026-02-12

Issue

Section

Referaatopsommings