Grootte-afhanklikheid studie van water geadsorbeerde ysteroksied nanodeeltjies en hul toksisiteit: ‘n Modellerings- en eksperimentele studie

Size-dependent study of water adsorbed iron oxide nanoparticles

Authors

  • D Van Wyk Universiteit van die Vrystaat
  • S Cronjé Universiteit van die Vrystaat
  • M Gulumian Noordwes-Universiteit
  • V Wepener Noordwes-Universiteit
  • RA Harris Universiteit van die Vrystaat

DOI:

https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4140

Abstract

Nanodeeltjies (NDs) het uiteenlopende toepassings, soos byvoorbeeld vir die gebruik in geneesmiddelafl ewering, skoonheidsmiddels, medisyne en elektronika. Ysteroksied magnetiese NDs, kan spesifiek ook gebruik word as magnetiese resonante beeldvorming kontrasmiddels (MRI-kontrasmiddels), angiogeniese terapie en asook chemoterapie (Ealia & Saravanakumar, 2017).

Author Biographies

D Van Wyk, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika , Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

S Cronjé, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika , Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

M Gulumian, Noordwes-Universiteit

Water Navorsingsgroep, Eenheid vir Omgewingswetenskap en -Bestuur, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

V Wepener, Noordwes-Universiteit

Water Navorsingsgroep, Eenheid vir Omgewingswetenskap en -Bestuur, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

RA Harris, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika , Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Downloads

Published

2026-02-12

Issue

Section

Referaatopsommings