Ringkaperjolle
Ring rodeo
DOI:
https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4141Abstract
Netwerke kom feitlik oral voor. Dink maar aan sosiale netwerke, selfoonnetwerke, die Suid-Afrikaanse pad- en spoornetwerk of die Suid-Afrikaanse kragnetwerk. Minder voor-die-hand-liggende voorbeelde sluit in chemiese molekules en die senustelsel in mens en dier. Elk van hierdie netwerke kan wiskundig beskryf en gemodelleer word as ‘n kombinatoriese grafiek, wat uit nodusse en verbindings tussen sommige van die nodusse bestaan. In die kragnetwerk en senustelsel (om twee voorbeelde te noem) is daar ‘n konstante beweging van seine – daar is kommunikasie tussen nodusse deur middel van die verbindings.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2026 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.