Die toksisiteit van kubusvormige anatase titaandioksied nanodeeltjies gebaseer op die pH van oplossings: ‘n Gekombineerde studie met rekenaarmodellering, simulasie en eksperimentele werk
The toxicity of cubic anatase titanium dioxide nanoparticles based on the solution pH: A combined study of computer modelling, simulation and experimental work
DOI:
https://doi.org/10.36303/SATNT.2025.44.1.4143Abstract
Een van die belangrikste nanodeeltjies (NDs) is titaandioksied (TiO2), want dit kom in oorvloed in die natuur voor en het baie verskillende toepassings (Bayda et al., 2019). Dié toepassings lei tot verskeie blootstellingsme todes en daarom het studies oor die toksisiteit van TiO2 NDs met betrekking tot sy verskillende eienskappe belangrik geword. Een klassifikasie van toksisiteit van NDs is gebaseer op die produksie van reaktiewe suurstofspesies (RSS), want dit kan skade aan selle en weefsels in die liggaam veroorsaak (Matteis et al., 2016).
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2026 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.