Die effek van varroa-mietinfestasies op die spermfunksionaliteit van die Suid- Afrikaanse Kaapse heuningby

The effect of varroa mite infestations on the sperm functionality of the South African Cape honeybee

Authors

  • JF Murray Universiteit van Wes-Kaapland
  • G van der Horst Universiteit van Wes-Kaapland
  • M Allsopp Universiteit van Wes-Kaapland
  • RCM Kotze Universiteit van Wes-Kaapland

Abstract

Heuningbye (Apis mellifera spesies) is noodsaaklike bestuiwers van belangrike gewasse wat deel van die menslike voedselketting asook dié van alle lewende organismes vorm. Die welstand en oorlewing van die ekosisteem in geheel, asook mens en dier, is dus van hierdie spesie se voortbestaan afhanklik. Gevolglik is voortplantingsukses ’n vereiste vir die volhoubaarheid van heuningbybevolkings. Suksesvolle voortplanting word bepaal deur die reproduktiewe gesondheid van die koninginby, asook die spermgehalte van die mannetjiesby.

Author Biographies

JF Murray, Universiteit van Wes-Kaapland

Departement Mediese Biowetenskap, Universiteit van Wes-Kaapland, Suid-Afrika

G van der Horst, Universiteit van Wes-Kaapland

Departement Mediese Biowetenskap, Universiteit van Wes-Kaapland, Suid-Afrika

M Allsopp, Universiteit van Wes-Kaapland

Departement Mediese Biowetenskap, Universiteit van Wes-Kaapland, Suid-Afrika

RCM Kotze, Universiteit van Wes-Kaapland

Departement Mediese Biowetenskap, Universiteit van Wes-Kaapland, Suid-Afrika

Downloads

Published

2024-06-19

Issue

Section

Referaatopsommings