Suid-Afrika se kern- en krygstuigtegnologie – van muishond na skaaphond

Authors

  • André Buys

Abstract

Referaat gelewe deur Prof. André Buys tydens die 2024 Algemene Simposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) met die tema: Van isolasie na internasionalisering: Tendense in Suid-Afrikaanse navorsing die afgelope 30 jaar. Die referaat het spesifiek gefokus op die Suid-Afrikaanse Kern- en Krygstuigtegnologie

Author Biography

André Buys

Tegnologiebestuurskonsultant

Downloads

Published

2025-02-12

Issue

Section

Wetenskapkommunikasie