Ontwikkeling van ’n benadering om die doeltreffendheid van goudaanlegte te evalueer
Evaluating key factors that influence the efficiency of gold plants
Abstract
Goudverwerkingsaanlegte se energiedoeltreffendheid speel ’n deurslaggewende rol in die volhoubare en verantwoordelike ontginning van hierdie edelmetaal vanuit die erts. Dit is belangrik dat goudverwerkingsaanlegte voortdurend daarna streef om hul energieverbruik te optimaliseer, nie net om bedryfskoste te verminder nie, maar ook om hul omgewingsvoetspoor te minimaliseer.