Gekoesterde liggame: ’n Ondersoek na die WG De Haas anatomiestudiebron se patalogieversameling, tegniese aspekte en perspektiewe vir bewaring

Treasured bodies: An examination of the WG De Haas anatomy study resource’s pathology collection, technical aspects and perspectives for conservation

Authors

  • RN Greyling Universiteit van Pretoria
  • M Loubser Universiteit van Pretoria

Abstract

Hierdie studie beklemtoon die historiese waarde van vloeistofbewaarde versamelings in die konteks van wetenskap en geneeskunde. In mediese onderwys en praktyk speel vloeistofbewaarde versamelings, spesifiek met betrekking tot patologie, ‘n onskatbare rol in die vestiging van die grondslag vir die begrip van patogenese, prognose en behandeling.

Author Biographies

RN Greyling, Universiteit van Pretoria

Skool vir die Kunste, Departement Geesteswetenskappe, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

M Loubser, Universiteit van Pretoria

Skool vir die Kunste, Departement Geesteswetenskappe, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

Downloads

Published

2025-02-19

Issue

Section

Referaatopsommings