Die oplossing van differensiaalvergelykings deur ’n ultrasferiese spektrale element-metode

Solving differential equations using an ultraspherical spectral element method

Authors

  • EA Nel Stellenbosch Universiteit
  • N Hale Stellenbosch Universiteit

Abstract

Gewone en parsiële differensiaalvergelykings (GDV en PDV) is ‘n kragtige instrument wat deur wetenskaplikes en ingenieurs gebruik word om die gedrag van stelsels wat oor tyd verander te beskryf, soos die beweging van ‘n vallende voorwerp of die verspreiding van ‘n siekte. Hierdie vergelykings het tipies nie geslote-vorm oplossings nie en vereis numeriese metodes vir oplossing.

Author Biographies

EA Nel, Stellenbosch Universiteit

Departement Toegepaste Wiskunde, Stellenbosch Universiteit, Suid-Afrika

N Hale, Stellenbosch Universiteit

Departement Toegepaste Wiskunde, Stellenbosch Universiteit, Suid-Afrika

Downloads

Published

2025-02-19

Issue

Section

Referaatopsommings