Onwikkeling van ’n energiemaatstafmodel vir platinumgroepmetaal verkleiningskringe

Developing an energy benchmarking model for platinum group metal communition circuits

Authors

  • E van Moerkerken Noordwes-Universiteit
  • B Pascoe Noordwes-Universiteit

Abstract

Die mynbedryf is ’n beduidende bydraer tot Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP), maar het die afgelope tyd verskeie uitdagings in die gesig gestaar, insluitend die aansienlike verhoging in energietariewe. Die verwerking van platinumgroepmetale (PGMs) vereis hoë energieverbruik vir ertsbreek deur van verkleiningskringe en smelting gebruik te maak en wat gewoonlik die gebruik van elektriese oonde insluit.

Author Biographies

E van Moerkerken, Noordwes-Universiteit

Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

B Pascoe, Noordwes-Universiteit

Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

Downloads

Published

2025-02-19

Issue

Section

Referaatopsommings