Die ondersoek van oppervlakgrofheid in mikrokanale en korrelagtige poreuse media deur fraktale-analise

Investigating surface roughness in microchannels and granular porous media using fractal analysis

Authors

  • RJ van Velden Stellenbosch Universiteit
  • S Fiddler Stellenbosch Universiteit

Abstract

Vloei deur mikrokanale en korrelagtige poreuse media verkry groot aandag in die navorsingswêreld van vloeimodellering as gevolg van verskeie toepassings daarvan in die industrie. Voorbeelde sluit in toepassings soos mikropompe en mikrosensors in mikroelektroniese-meganiese stelsels (MEMS), chemiese reaktors in warmteoordragsisteme, biofiltrasie en toepassings in grondwaterhidrologie. In konvensionele modelle vir vloeivergelykings, word die oppervlak binne kanale benader om glad te wees.

Author Biographies

RJ van Velden, Stellenbosch Universiteit

Departement Wiskundige Wetenskappe, Stellenbosch Universiteit, Suid-Afrika

S Fiddler, Stellenbosch Universiteit

Departement Wiskundige Wetenskappe, Stellenbosch Universiteit, Suid-Afrika

Downloads

Published

2025-02-19

Issue

Section

Referaatopsommings