Authors
-
J Wessels
Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
-
R Kemp
Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
-
MT Freeman
Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
-
B Coulson
Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
-
K Wolter
VulPro
-
AE McKechnie
Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
Abstract
Hitteverlies deur gevaskulariseerde en ongeïsoleerde areas, genaamd termiese vensters, is ’n belangrike termoreguleringsmeganisme by voëls. Voëls reguleer aktief hitte-uitruiling oor die bek wanneer lugtemperatuur (Tlug) liggaamstemperatuur benader deur bloedvloei na die bek te verhoog, wat lei tot ‘n toename in die bek se oppervlaktemperatuur (Tbek). Die gevolglike temperatuurgradiënt tussen die voël se bek en die omringende omgewing fasiliteer passiewe hittevrystelling.
Author Biographies
J Wessels, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Bewaringsfisiologie, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut, Pretoria, Suid-Afrika
Departement van Dierkunde en Entomologie, Universiteit van Pretoria, Pretoria, Suid-Afrika
R Kemp, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Bewaringsfi siologie, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut, Pretoria, Suid-Afrika
Departement van Dierkunde en Entomologie, Universiteit van Pretoria, Pretoria, Suid-Afrika
MT Freeman, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Bewaringsfisiologie, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut, Pretoria, Suid-Afrika
Departement van Dierkunde en Entomologie, Universiteit van Pretoria, Pretoria, Suid-Afrika
B Coulson, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Bewaringsfisiologie, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut, Pretoria, Suid-Afrika
Departement van Dierkunde en Entomologie, Universiteit van Pretoria, Pretoria, Suid-Afrika
AE McKechnie, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Bewaringsfisiologie, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut, Pretoria, Suid-Afrika
Departement van Dierkunde en Entomologie, Universiteit van Pretoria, Pretoria, Suid-Afrika
Section
Referaatopsommings