Redakteursnota
Abstract
Sakkie Spangenberg antwoord in die onderstaande bydrae op reaksies op die diskoers oor geloof en wetenskap in die Junie 2024 nommer, wat almal, op hul beurt, in die besonder gereageer het op sy (Spangenberg) se artikel in die Desember 2023-nommer.