Redakteursnota: Spesiale Ontlaering-uitgawe van Tydskrif vir Geesteswetenskappe 2024

Authors

  • Earl Basson
  • Bibi Burger
  • Janien Linde
  • Tildie Smit

Abstract

Op 8 Mei 2025 sal Afrikaans se honderdjarige status as amptelike taal van Suid-Afrika in Paarl by die Taalmonument gevier word. Om hierdie mylpaal te vier, is die Afrikaans Amptelik 100-veldtog op 8 Mei 2024 afgeskop. Deur vennootskappe aan te gaan met ’n aantal Afrikaanse organisasies en instansies, het hierdie veldtog ten doel om die ontwikkeling en welvaart van Afrikaans oor die afgelope 100 jaar te vier. Die organiseerders beskryf die veldtog as ’n viering van Afrikaans “in al haar variëteite, geure en kleure” (AFRIKAANS100, 2024).

Author Biographies

Earl Basson

Gasredakteurs: November 2024

Bibi Burger

Gasredakteurs: November 2024

Janien Linde

Gasredakteurs: November 2024

Tildie Smit

Gasredakteurs: November 2024

Downloads

Published

2024-12-09

Issue

Section

Navorsings- en oorsigartikels