Lynthia Julius: Onderhoud Ontlaering 2021

Authors

  • Mathilda Smit

Abstract

Lynthia Julius (LJ) het haar in die afgelope paar jaar gevestig as een van die vooraanstaande opkomende stemme in die Afrikaanse poësie. Sedert die publikasie van haar debuutbundel, Uit die Kroes (2020), het sy erkenning gekry vir haar eerlike en kragtige vertellings wat die Noord-Kaapse landskap, taal, en identiteit verweef. In 2023 het sy haar tweede bundel, Kinderlê, gepubliseer, wat haar digtersloopbaan verder versterk en bevestig. Hierdie e-posonderhoud dateer uit Oktober 2023 en bied ’n blik op haar skrywersreis, kreatiewe proses, en toekomsplanne as digter en akademikus. Mathilda Smit (MS) het die vrae gestel.

Downloads

Published

2024-12-09

Issue

Section

Navorsings- en oorsigartikels