’n Paar onpaar woordpare

Authors

  • JD (Tom) McLachlan

Abstract

In my werk as taalpraktisyn sien ek soms dat ’n skrywer die onjuiste een kies uit ’n woord- of frasepaar wat duidelike of oënskynlike ooreenkomste toon. Hier onder volg enkele lukraak gekose pare wat ’n skrywer dalk kan laat wonder of wat hopelik net sommer interessant is om in gedagte te hou. By party is dit duidelik dat óf die een óf die ander korrek of gepas is; by ander weer is die skeidslyn vaag en kom wisselende gebruik soms voor.

Downloads

Published

2025-03-22

Issue

Section

Taalrubriek