Uit die redakteurskantoor
Abstract
’n Nuwe jaar en ’n nuwe jaargang van die tydskrif het aangebreek. Soos wat gewoonlik die geval is in die Tydskrif vir Geesteswetenskappe dek hierdie eerste uitgawe van die jaar ’n spektrum van vakgebiede. ’n Nuwe rubriek met die titel “Taal en Tongval” sien ook die lig met as eerste bydraer prof. Ernst Kotzé.