Mening oor die debat wetenskap en God
Abstract
Die huidige reeks polemiese artikels in Tydskrif vir Geesteswetenskappe (Junie 2023 en Desember 2023) oor godsdiens en die wetenskap het betrekking. Ek sou graag as filosofiese kommentator met ’n agtergrond as skrywer van fiksie ’n uitgebreide, meer akademiese artikel wou gelewer het maar moet vir eers by hierdie kursoriese inset volstaan.