Kommentaar op Spangenberg, I. 2023. Die Bybel, die Christelike geloof en die natuurwetenskappe. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 63(4), Desember 2023.
Abstract
Sakkie Spangenberg het in Jaargang 63 No. 4 van die TGW ’n kritiese artikel geplaas as reaksie op vier artikels deur Johan Dreyer en Kobus van der Walt oor geloof en wetenskap wat in Jaargang 63 No. 2 van die TGW verskyn het.