Weer ’n slag die AWS (2)
Abstract
In my vorige rubriek het ek ’n paar van die belangrikste “gewone” gebruike van koppeltekens genoem, naamlik dat ’n koppelteken woorddele wat bepaalde kenmerke het en bymekaar hoort, aan mekaar koppel, maar ook dat dit ook sekere letterkombinasies as ’t ware al koppelende skei, soos in byvoorbeeld asma-aanval of Cross-straat.